Kom lees saam en leer wat die Bybel uitspreek oor ons voortbestaan en die toekoms wat vir ons voorlê. 

Kom lees saam en leer wat die Bybel uitspreek oor ons voortbestaan en die toekoms wat vir ons voorlê. 

Welkom tuis

Ons glo dat God 'n gesin bou en wil hê dat die hele mensdom

u insluitend - moet deel wees van die gesin.

           

Die United Church of God is 'n Christelike kerk met gemeentes regoor Suid-Afrika en in die meeste wêreld dele. UCG Suid-Afrika is deel van die United Church of God, An International Association. Ons streef daarna toe om dieselfde Bybelse leringe, leerstellings en praktyke van die Nuwe-Testament Kerk te volg. Hier op ons webwerf kan u ons bronne en leringe verken.

 

Kyk

Beyond Today is die amptelike televisieprogram van die United Church of God,
 nou beskikbaar op gratis televisie 8:30 Sondae,
 Kaapstad DSTV, kanaal 263 en oop kanaal 32

(Engels)

The Coming Prophetic Storm
After COVID-19: What Is the New Normal?
Satan’s Four Great Deceptions
Three Keys to Knowing God
BT Daily: God's Will for You
BT Daily: The Importance of Encouragement
BT Daily: What Is Grace?
BT Daily: What Legacy Will You Leave?

'BT Daily' is 'n daaglikse videoblog van die Beyond Today-aanbieders.

Leer

Gratis Bybelstudiehulpbronne wat ontwerp is om die Woord van God op te voed, te verryk en te verlig.

Gratis gidse

Gratis gidse

Gidse strek oor 'n wye verskeidenheid Bybelse onderwerpe, sluit ondermeer 'n 12 les bybelstudie kursus in. Alles gratis.
Gratis Tydskrif

Gratis Tydskrif

Beyond Today, beskikbaar in skrif of aanlyn. Beleef die wêreld van die Bybelse perspektief.
UCG Radio

UCG Radio

Stroom nou - Bybel- en tydskriflesings, podcasts, onderhoude, Bybellesings, preke en meer!

Voorgestelde Studie Gids

'The Book of Revelation Unveiled' Studie Gids


'The Book of Revelation Unveiled'

In ons gratis studiegids sal u dit ontdek:

Laai af of bestel skrif kopie

Ontmoet

Ons is daartoe verbind om die ware Bybelse Christendom te herwin en te beoefen en om God se wonderlike plan met die wêreld te deel.

Nuut by UCG? Begin hier

Wat kan u verwag as u saam met die United Church of God ontmoet?

Gemeentes

Gemeentes dwarsdeur Suid-Afrika.

Leierskap

Ons betroubare bediening help en begelei die Kerk in ooreenstemming met die leringe van Jesus Christus.

Gebeure

Die UCG vergader ook vir jaarlikse feeste, konferensies en spesiale uitgeligte geleenthede.
UCGia

Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.