Kom lees saam en leer wat die Bybel uitspreek oor ons voortbestaan en die toekoms wat vir ons voorlê. 

Kom lees saam en leer wat die Bybel uitspreek oor ons voortbestaan en die toekoms wat vir ons voorlê. 

Welkom tuis

Ons glo dat God 'n gesin bou en wil hê dat die hele mensdom

u insluitend - deel moet wees van die gesin.

Die United Church of God is 'n Christelike kerk met gemeentes regoor Suid-Afrika en in die meeste wêreld dele. UCG Suid-Afrika is deel van die United Church of God, An International Association. Ons streef daarna om dieselfde Bybelse leringe, leerstellings en praktyke van die Nuwe-Testament Kerk te volg. Hier op ons webwerf kan u ons hulpbronne en leringe verken.

 

Kyk

Beyond Today is die amptelike televisieprogram van die United Church of God

(Engels)

BT Daily: Good Riddance
BT Daily: Plan Before You Plant
BT Daily: Fed Up
BT Daily: Slouching Toward Gomorrah

'BT Daily' is 'n daaglikse videoblog van die Beyond Today-aanbieders.

Leer

Gratis Bybelstudiehulpbronne wat ontwerp is om u deur die Woord van God op te voed, te verryk en te verlig.

Gratis gidse

Gratis gidse

Gidse strek oor 'n wye verskeidenheid Bybelse onderwerpe en sluit ondermeer 'n 12 les Bybelstudie kursus in. Alles gratis.
Gratis Tydskrif

Gratis Tydskrif

Beyond Today, beskikbaar in skrif of aanlyn. Beleef die wêreld van die Bybelse perspektief.
UCG Radio

UCG Radio

Stroom nou - Bybel- en tydskriflesings, podcasts, onderhoude, Bybellesings, preke en meer!

Ontmoet

Ons is daartoe verbind om die ware Bybelse Christendom te beoefen en om God se wonderlike plan met die wêreld te deel.

Nuut by UCG?

Wat kan u verwag as u die United Church of God leer ken?

Gemeentes

Klik vir inligting oor Gemeentes dwarsdeur Suid-Afrika.

Leierskap

Ons betroubare bediening help en lei die Kerk in ooreenstemming met die leringe van Jesus Christus.

Gebeure

Die UCG vergader ook vir jaarlikse feeste, konferensies en spesiale uitgeligte geleenthede.
UCGia

Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.