Maak dit saak watter dae ons hou?
Baie mense is geskok om die oorsprong van ons gewildste godsdienstige vakansiedae te ontdek. Hulle is ook verbaas om te ontdek dat die dae wat God ons beveel om in die Bybel te vier- dieselfde dae as wat Jesus Christus en die apostels gevier het, feitlik universeel geïgnoreer word. Hoekom? Het u ook al ooit gewonder waarom die veronderstelde Christelike vakansiedae van vandag met soveel rituele en gebruike waargeneem word wat nêrens in die Bybel voorkom nie?
Waar het Kersfees en Paasfees vandaan gekom? Die Bybel noem nie hierdie feeste nie, maar hulle is tog 'n integrale deel van die Christelike hoofstroom.
In ons gratis boekie, Vakansiedae of Heilige Dae: Maak dit 'n Verskil Watter Dae ons Onderhou?, vergelyk ons hierdie waarnemings met die instruksies oor aanbidding in die Bybel.