GRATIS BYBELSTUDIE GIDSE:
 Alle Studiegidse

Die Evangelie van die Koninkryk

   Op die oomblik slegs in Engels beskikbaar

In ons gratis studiegids sal u die volgende ontdek:

1/2 Steps Complete
FREE GUIDE:

The Gospel of the Kingdom   

Kry u Gratis Gids
Die Evangelie van die Koninkryk

Byna 2,000 jaar gelede het Jesus Christus, die Seun van God, aarde toe gekom en 'n wonderlike toekoms geprofeeer vir die mensdom ná 'n intense tydperk van aardskuddende rampe.

Sy boodskap, wat "die evangelie" genoem word, beteken "goeie nuus" — die baie goeie nuus wat die wêreld desperaat nodig het.

Maar wat presies is hierdie goeie nuus (evangelie) wat Jesus Christus verkondig het? Is dit net 'n wonderlike verhaal oor Jesus Christus se geboorte, lewe, aktiwiteite, dood en opstanding? Dit is beslis 'n integrale deel van die goeie nuus van God se plan vir die mensdom (Markus 1:1). Maar daar is soveel meer aan Sy boodskap!

Die dieper en baie meer omvattende boodskap wat Jesus geleer het, word selde gehoor. Dit is beslis goeie nuus—die wonderlikste nuus wat hierdie moeë wêreld, vol beroeringe, kan hoor. Dit behels huidige nuus en aangeleenthede, geskiedenis en profesieë, wet, genade en hoop vir die hele mensdom. Dit het betrekking op die lewe en dood, die aarde, hemel en meer.

U moet weet en verstaan wat Jesus gesê het!

Lees hierdie insiggewende boekie vandag!

Hierdie video bevat onderskrifte wat in Afrikaans beskikbaar is. Kies 'Afrikaanse' onderskrifte deur op die ratwiel-ikoon te klik > Subtitels/CC > Auto-translate, en kies dan 'Afrikaans'
Kry u Gratis Gids
  • Wie Is God?

    Wie Is God?

    STUDIEGIDS

    Hoe is God 'Een'? Wie was Jesus van Nasaret? - 'n gewone man, of veel meer? Wat was die betekenis van Sy dood en opstanding? Die Bybel openbaar dat ons 'n toekoms het met ons liefdevolle Skepper wat vandag kan begin. Hy nooi jou om Hom nou persoonlik te ken.

  • Jesus Christus: Die Ware Verhaal

    Jesus Christus: Die Ware Verhaal

    STUDIEGIDS

    Het Jesus gedoen wat die verslae toon? Was Hy, is Hy, werklik wie Hy beweer het om te wees? Kan dit histories bewys word? Of word ons oorgelaat om dit bloot op blinde geloof te aanvaar?
    Hierdie boekie poog om die belangrikste vrae aan te spreek en te beantwoord wat intelligente, beredenerende mense natuurlik vra wanneer hulle probeer om Jesus Christus te verstaan¾die ware verhaal.

UCGia

Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.