GRATIS BYBELSTUDIE GIDSE:
 Alle Studiegidse

Transformeer U Lewe
  • Die Proses van Bekering
  • Transformeer U Lewe
    Let wel, hierdie bladsy word tans vertaal.

    In our free study guide, you’ll discover:

    1/2 Steps Complete
    GRATIS GIDS:

    Transformeer U Lewe

    Voer u besonderhede in om 'n e-pos met die aflaai skakel te ontvang.
    Kry Jou Gratis Gids

    Have you reached a stalemate in your walk with God?  Do you feel the need for growth?

    Girl thinking...

    It IS possible to find the way through all the religious ideas and jargon and discover more about God and His ways, and so implement life-changing authentic Christian virtues.

    This free insightful booklet will help you examine the Bible's teaching on conversion.

    The process begins with God's calling, followed by the key steps of repentance, baptism and the receiving of the Holy Spirit—finally climaxing with the return of Jesus Christ, when the dead in Christ are resurrected to immortality and given eternal life. Our ultimate transformation is to be changed from a mortal to an immortal being!

    ENGLISH LANGUAGE PROGRAM

    Wat is in die gids

    Chapter 1
    Image is not available

    Wat presies is bekering? Mense praat van hulle “bekering” of dat hulle “bekeer”
    is, maar wat beteken dit? Ons weet uit die definisie van die woord dat dit ’n verandering
    beteken, maar ’n verandering van wat, na wat? U moet weet!

    Chapter 2
    Image is not available

    Miljoene mense beweer dat hulle Christene is—volgelinge van Jesus Christus.
    Tog verskil hulle oortuigings, praktyke en lewenstyle baie. Jesus het gesê Sy
    ware volgelinge is “Geroepe, uitverkore en getrou.” Hoe kan ons onderskei wie
    Sy ware dissipels is?

    Chapter 3
    Image is not available

    Die apostel Petrus het, nie lank na Christus se dood nie, ’n kragtige boodskap
    oorgedra oor verlossing deur Jesus Christus. Diep in hulle harte geraak het Sy
    gehoor gevra: “Wat moet ons doen?” Inderdaad, wat moet ons doen om gered
    te word?

    CHAPTER 4
    Image is not available

    ’n Belangrike eerste stap om ’n ware dienaar van God te word, is om te erken
    dat ons sondaars is en God se vergifnis en hulp soek om sonde te vermy. Maar
    wat presies is sonde? Ons moet verstaan wat God se Woord oor sonde sê en
    waarom ons sondig.

    CHAPTER 5
    Image is not available

    Waarom moet ’n Christen gedoop word? Hoe moet ’n mens gedoop word en
    deur wie? Wat simboliseer die doop? Al hierdie is sleutelvrae, want doop is ’n
    uiters belangrike stap wat ons moet neem om werklik bekeer te word.

    CHAPTER 6
    Image is not available

    Nie een van ons kan ons sondes en tekortkominge oorkom sonder God se hulp
    nie en God stel daardie hulp tot ons beskikking deur Sy Heilige Gees. Maar wat
    presies is die Gees? Hoe help dit ons om te verander en hoe ontvang ons dit?

    CHAPTER 7
    Image is not available

    Baie mense glo dat God hulle sal aanvaar net soos hulle is maar die Skrif ondersteun
    hierdie idee nêrens nie. God verwag van Sy ware volgelinge om te groei,
    geestelik volwasse te word en vrugte te dra. Watter soort vrugte verwag God?
    En hoe produseer ons dit?

    previous arrowprevious arrow
    next arrownext arrow
    Slider
    Kry Jou Gratis Gids
    • Bemeester Die Lewe

      Bemeester Die Lewe

      STUDIE GIDS

      Op soek na goeie raad? U besef dit miskien nie, maar u besit waarskynlik die beste selfhelpboek wat ooit gepubliseer is. Een wat gelaai is met praktiese leiding om u te help om sukses te behaal in u loopbaan, vriendskappe, finansies, familie en alle ander aspekte van die lewe. Daardie boek is u Bybel! Ons het hierdie gids, Bemeester die Lewe, voorberei om u te help om die Bybel se beginsels vir sukses te ontdek.

    • God se Sabbatsrus

      God se Sabbatsrus

      STUDIE GIDS

      Waarom het God die Sabbat so belangrik geag dat Hy dit in die Tien Gebooie opgeneem het? In ons moderne wêreld word die Sabbatsopdrag feitlik geïgnoreer en deur baie as irrelevant beskou. Maar is dit?

      Ons gratis gids Sononder tot Sononder, God se Sabattrus sal u help om die waarheid oor die Sabbat te ontdek en ook te bepaal hoe hierdie kennis u lewe beïnvloed.

      'N Duidelike begrip van die skrif sal u help om die relevansie, skoonheid en belangrikheid van die Sabbatdag te verstaan. Moenie uitstel om meer oor hierdie belangrike onderwerp te leer nie.

    Leave a comment

    You are commenting as guest.
    UCGia

    Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

    Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.