GRATIS BYBELSTUDIE GIDSE:
 Alle Studiegidse

Is God ’n Drie-eenheid?

Is God ’n Drie-eenheid?

In ons gratis studiegids sal u die volgende ontdek:

1/2 Steps Complete
GRATIS GIDS:

Is God ’n Drie-eenheid?

Voer u besonderhede in om 'n e-pos met die aflaai skakel te ontvang.
Kry Jou Gratis Gids

Die Skrif beskryf duidelik 'n God wat die Vader genoem word, Jesus Christus wat die Seun van God genoem word, en 'n goddelike Heilige Gees.

Die oortuiging dat hierdie drie as 'n drie-eenheid bestaan, is eeue na die dood van Christus ontwikkel en het een van Christendom se algemeenste leerstellings geword.

Die Bybel onthul egter probleme met hierdie siening wat die wonderlike doel wat God vir die mensdom het, verbloem. Kom ons ondersoek die Skrif en vind uit wat die Bybel eintlik sê.

Moenie uitstel nie, bestel u gratis kopie van hierdie gids of lees dit aanlyn.

Wat is in die gids

Image is not available

Selfs al is dit een van hoofstroom Christenskap se mees aanvaarde en gëerde
leerstellings, erken teoloë dat die Drie-eenheid grootliks onverstaanbaar is.

hoofstuk 2
Image is not available

Sekerlik is die Drie-eenheidsleer wat so wydverspreid en gewild is, skriftuurlik,
is dit nie? Tog erken teoloë en navorsers telkemale dat dit nie in die Bybel
gevind word nie.

hoofstuk 3
Image is not available

Min verstaan hoe die Drie-eenheidleerstelling aanvaar was—verskeie eeue nadat die Bybel voltooi was! Tog gaan die oorsprong baie verder terug in die geskiedenis.

hoofstuk 4
Image is not available

’n Ware begrip van God kom van slegs een bron—God se openbaring aan die mensdom, die Bybel. Wat openbaar dit oor God die Vader en Jesus Christus?

hoofstuk 5
Image is not available

Die Skrif sê vir ons dat “die HERE, onse God, is ’n enige HERE”—daarvolgens glo sommige dat drie persone bestaan as een God. Maar is dit regtig wat die Bybel openbaar?

hoofstuk 6
Image is not available

Baie neem aan dat die Heilige Gees, saam met die Vader en die Seun, ’n derde goddelike persoon in die Drie-eenheid is. Maar ’n nadere kyk na die Bybel openbaar probleme met hierdie siening.

hoofstuk 7
Image is not available

In teenstelling met Drie-eenheidsleer, openbaar die Skrif die Heilige Gees nie as ’n persoon nie, maar as iets baie verskillend—die goddelike krag waardeur God optree.

hoofstuk 8
Image is not available

Waarom is u gebore? Verstaan u waarom u bestaan? Die Drie-eenheidsleer verduister die wonderlike waarheid, duidelik geopenbaar in die Skrif, wat God se doel is vir u!

previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow
Slider
Kry Jou Gratis Gids

Related Items

  • God se Sabbatsrus

    God se Sabbatsrus

    STUDIE GIDS

    Waarom het God die Sabbat so belangrik geag dat Hy dit in die Tien Gebooie opgeneem het? In ons moderne wêreld word die Sabbatsopdrag feitlik geïgnoreer en deur baie as irrelevant beskou. Maar is dit?

    Ons gratis gids Sononder tot Sononder, God se Sabattrus sal u help om die waarheid oor die Sabbat te ontdek en ook te bepaal hoe hierdie kennis u lewe beïnvloed.

    'N Duidelike begrip van die skrif sal u help om die relevansie, skoonheid en belangrikheid van die Sabbatdag te verstaan. Moenie uitstel om meer oor hierdie belangrike onderwerp te leer nie.

  • Waarom Is U Gebore?

    Waarom Is U Gebore?

    STUDIE GIDS

    Waarom bestaan ​​u? Wat is u bestemming? Is daar 'n rede, 'n doel, vir die menslike lewe? Hierdie vrae het die grootste denkers en filosowe deur die eeue verbyster.

Leave a comment

You are commenting as guest.
UCGia

Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.