The family of God. It's probably the most misunderstood concept in all of Christianity—and the reason you're here. Who makes up the family of God?
Our studies are designed to help you examine the Scriptures relating to this important topic.
You were born to learn about your Creator. To live a meaningful life, you need to know who God is and what His plan is for you. These booklets will help you find out more about God, Jesus Christ and the awesome plan they have for you.
Hoe is God 'Een'? Wie was Jesus van Nasaret? - 'n gewone man, of veel meer? Wat was die betekenis van Sy dood en opstanding? Die Bybel openbaar dat ons 'n toekoms het met ons liefdevolle Skepper wat vandag kan begin. Hy nooi jou om Hom nou persoonlik te ken.
'n Christen se pad is uitdagend en beproewings kan soms oorweldigend wees. Maar deur die geboorte, volmaakte lewe, dood en opstanding van Jesus Christus, het ons hoop in die vermoë om die lewe se uitdagings te oorkom. Vind uit hoe ons deur Sy lewe gered word.
Is hierdie lewe al wat daar is, of is daar iets meer? As daar iets meer is, hoe moet bewustheid van daardie iets u lewe beïnvloed? Hoekom is ons hier? Is daar 'n doel vir ons 23 lewe? Wat is ons lot en is daardie lot onlosmaaklik verbind met die bestaan van God? Ons kan die antwoorde op hierdie vrae vind.
Is God 'n drie-eenheid? Hierdie boekie ondersoek die geskiedenis van die drie-eenheidsleer, 'n geloof van groot belang vir baie Christene. Wees voorbereid op 'n paar verrassings.
Byna 2,000 jaar gelede het 'n wonderbaarlike, belangrike gebeurtenis plaasgevinddie Nuwe-Testamentiese Kerk is op die Pinksterfees gestig. Wat hierdie gebeurtenis so verstommend gemaak heten Handelinge 2 meld dat die omstandighede van daardie dag werklik dramaties waswas die gee van die Heilige Gees aan die volgelinge van Jesus Christus, net soos Hy belowe het.