"Gaan in deur die nou poort, want breed is die poort en wyd is die pad wat na die verderf lei, en daar is baie wat daardeur ingaan. Want die poort is nou en die pad is smal wat na die lewe lei, en daar is min wat dit vind (Matteus 7:13-14).
Ons kan verwag om ons deel van probleme te ervaar terwyl ons daarna streef om te lewe soos Christus gelewe het. Ons artikels beoog om presies uit te lê wat dit beteken om 'n Christen te wees: hoe ons moet lewe, die struikelblokke wat ons in die gesig staar, hoe om dit te oorkom en die beloning wat op ons wag.
There is a crisis of faith. Few people place confidence in God or the future. Many have no faith their marriages will survive, that political leaders will honourably serve their country or that education will prepare them adequately for the challenges ahead. Faith is all too rare today. This booklet will help you understand the keys to living faith.
In hierdie boekie sal ons die Bybel se lering oor bekering ondersoek—dit is nie net 'n eenmalige gebeurtenis nie. In plaas daarvan openbaar die Skrif dat dit 'n proses is. Die proses begin met God se roeping, gevolg deur die sleutelstappe van bekering, doop en die ontvangs van die Heilige Gees, en eindig uiteindelik met die wederkoms van Jesus Christus – wanneer die dooies in Christus tot onsterflikheid opgewek word en die ewige lewe gegee word – die uiteindelike transformasie!
The road to forgiveness can be long and hard, but through God’s loving guidance it is possible to remove the mountains of resentment, grudges and bitterness. Forgiveness is at the core of Christian faith, belief and action.
Op soek na goeie raad? U besef dit miskien nie, maar u besit waarskynlik die beste selfhelpboek wat ooit gepubliseer is. Een wat gelaai is met praktiese leiding om u te help om sukses te behaal in u loopbaan, vriendskappe, finansies, familie en alle ander aspekte van die lewe. Daardie boek is u Bybel! Ons het hierdie gids, Bemeester die Lewe, voorberei om u te help om die Bybel se beginsels vir sukses te ontdek.
Die vreugde van 'n gelukkige huwelik geseën met liefdevolle, respekvolle kinders is 'n droom van meeste mans en vroue. Ons studiegids Die huwelik en gesin- Die ontbrekende dimensie, bevat artikels uit die Bybel wat u sal help om te verstaan hoe u 'n liefdevolle en lewenslange verhouding kan bou.
Wat is die doel van die menslike lewe? Is ons hier vir 'n rede? Verskaf die Bybel antwoorde op hierdie vrae? Wat bedoel die Bybel wanneer dit praat van bekering en doop? Binne hierdie boekie sal u die antwoorde vind op hierdie vrae.
" ... Breed is die pad wat na ondergang lei ... hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!" (Matteus 7:13,14 Nuwe Lewende Vertaling). Sal u dit vind?
Are you desiring a closer relationship with God? If so, where do you start? What tools can you use to grow spiritually and build that all-important relationship with your Creator? This important study aid will set you on the right path. Read and begin implementing these important elements today!
Jesus Christ taught important spiritual lessons regarding the "fruit" of our lives. What are those lessons, and how well are we applying them? Our eternal life depends on this understanding!
What advice does the Bible offer about wealth and our attitude toward it? Is money really the root of all evil? Do you know what God thinks about bankruptcy? What does the Bible say about charitable contributions? How much should we give? Be sure to read this booklet to discover biblical answers to these important questions and more.
Alcohol can be an uncomfortable subject. If you have an alcohol problem it's not easy to admit it and seek help. If you know someone with a problem, confronting them with the issue or knowing how to help can be very difficult.
Pornography addiction is a real and very serious problem for people of all types and backgrounds. It may even be a serious problem for you. If you or someone to know is struggling with the sexual sin of porn addiction, this study aid can help break the chains of slavery to sin.
Build wonderful relationships with the opposite sex while you keep God in mind! This ebooklet is a re-print compilation of a series of articles written for Vertical Thought magazine.