Watter raad gee die Bybel oor rykdom en ons gesindheid teenoor geld?
Is geld werklik die wortel van alle kwaad? Weet u wat God dink oor bankrotskap? Wat sê die Bybel oor liefdadigheidsbydraes?Hoeveel moet ons gee?
Maak seker dat u hierdie boekie lees om Bybelse antwoorde op hierdie belangrike vrae en meer, te ontdek.