GRATIS BYBELSTUDIE GIDSE:
 Alle Studiegidse

Transformeer U Lewe
  • Die Proses van Bekering
  • In ons gratis studie gids sal u die volgende ontdek:

    1/2 Steps Complete
    GRATIS GIDS:

    Transformeer U Lewe

    Voer u besonderhede in om 'n e-pos met die aflaai skakel te ontvang.
    Kry u Gratis Gids
    Transformeer U Lewe

    Het u 'n dooiepunt bereik in u wandel met God? Het u 'n behoefte om te groei?

    Girl thinking...

    Dit IS moontlik om 'n pad deur al die godsdienstige idees te vind en meer oor God en Sy weë te ontdek, en so lewensveranderende, ware Christelike deugde te implementeer.

    Hierdie gratis insiggewende boekie sal u help om die Bybel se lering oor bekering te ondersoek.

    Die proses begin met God se roeping, gevolg deur die sleutelstappe van bekering, doop en die ontvangs van die Heilige Gees—wat uiteindelik 'n hoogtepunt bereik met die wederkoms van Jesus Christus, wanneer die dooies in Christus tot onsterflikheid opgewek word en die ewige lewe gegee word. Ons uiteindelike transformasie is om van 'n sterflike, na 'n onsterflike wese, verander te word!

    ENGLISH LANGUAGE PROGRAM
    Hierdie video bevat onderskrifte wat in Afrikaans beskikbaar is. Kies 'Afrikaanse' onderskrifte deur op die ratwiel-ikoon te klik > Subtitels/CC > Auto-translate, en kies dan 'Afrikaans'
    Kry u Gratis Gids
    Verwante
    • Bemeester Die Lewe

      Bemeester Die Lewe

      STUDIEGIDS

      Op soek na goeie raad? U besef dit miskien nie, maar u besit waarskynlik die beste selfhelpboek wat ooit gepubliseer is. Een wat gelaai is met praktiese leiding om u te help om sukses te behaal in u loopbaan, vriendskappe, finansies, familie en alle ander aspekte van die lewe. Daardie boek is u Bybel! Ons het hierdie gids, Bemeester die Lewe, voorberei om u te help om die Bybel se beginsels vir sukses te ontdek.

    • God se Sabbatsrus

      God se Sabbatsrus

      STUDIEGIDS

      Waarom het God die Sabbat so belangrik geag dat Hy dit in die Tien Gebooie opgeneem het? In ons moderne wêreld word die Sabbatsopdrag feitlik geïgnoreer en deur baie as irrelevant beskou. Maar is dit?

      Ons gratis gids Sononder tot Sononder, God se Sabbatsrus sal u help om die waarheid oor die Sabbat te ontdek en ook te bepaal hoe hierdie kennis u lewe beïnvloed.

      'n Duidelike begrip van die skrif sal u help om die relevansie en belangrikheid van die Sabbatdag te verstaan. Moenie uitstel om meer oor hierdie belangrike onderwerp te leer nie.

    UCGia

    Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

    Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.