Wat is die doel van die menslike lewe? Is ons hier vir 'n rede?
Verskaf die Bybel antwoorde op hierdie vrae? Wat bedoel die Bybel wanneer dit praat van bekering en doop? Binne hierdie boekie sal u die antwoorde vind op hierdie vrae. " ... Breed is die pad wat na ondergang lei ... hoe smal is die pad na die lewe nie! Min is die mense wat dit kry!" (Matteus 7:13,14 Nuwe Lewende Vertaling).
Sal u dit vind?