Kom hierdie lering uit die Bybel?
Christene oor die hele wêreld soek 'n skielike redding — 'n Wegraping-om hulle te red van die komende tyd van benoudheid. Verken die oorsprong van hierdie leerstelling en ontdek die wonderlike hoop van die opstanding wat God vir die hele mensdom beplan het.