"Genade" is 'n woord wat deesdae nie gereeld gebruik word nie, behalwe in 'n godsdienstige sin. Maar wat beteken dit regtig? Wat leer dit ons oor God die Vader en Jesus Christus? Wat het die woord beteken toe die Bybelskrywers dit gebruik het? Ons is die ontvangers van God se genade, maar kom dit met verpligtinge van ons kant af?
Min dinge kan belangriker wees vir ons verhouding met God as 'n ware Bybelse begrip van genade! Maak seker dat u hierdie verbasende studiegids lees om die ware Bybelse betekenis van genade te ontdek!