Ons leef in ’n wêreld van lyding. Dit val op die regverdige en die onregverdige
en teister almal van ons ten tye. Filosowe, denkers en teoloë het oor
die jare hieroor gewonder. Ons het antwoorde op die probleem van menslike
lyding nodig!
In our free study guide, you’ll discover:
Lyding. Dit is nie 'n aangename onderwerp om te bespreek nie, maar wel 'n noodsaaklike onderwerp.
Lyding teister ons wêreld. In sy vele vorme raak dit ons fisies, sielkundig en emosioneel.
Hierdie boekie sal u help om te verstaan hoe lyding begin het, hoe dit sal eindig — en waarom dit voortduur.
Ons leef in ’n wêreld van lyding. Dit val op die regverdige en die onregverdige
en teister almal van ons ten tye. Filosowe, denkers en teoloë het oor
die jare hieroor gewonder. Ons het antwoorde op die probleem van menslike
lyding nodig!
Herhaaldelike blootstelling aan geweld in nuus en vermaak, werklik en vervals, verhard ons tot die werklike lyding van ander.
As God werklik ’n God van liefde en barmhartigheid is, waarom sal Hy dan
nie ingryp nie? Sommige het tot die gevolgtrekking gekom dat God eenvoudig
nie bestaan nie. Die antwoord is egter baie meer ingewikkeld. Wat onthul die Bybel oor die oorsake van lyding?
Een van die gevolge van die mensdom se besluit om strydens God se opdragte te lewe, is ’n wêreld wat onderworpe is aan die wispelturigheid en giere van “tyd en lotgeval” en die optrede van andere.
Paulus verwys na Satan as “die owerste van die mag van die lug, van die gees wat nou in die kinders van die ongehoorsaamheid werk” (Efesiërs 2:2)—hy “sein” verkeerde buie en houdings uit vir die ontvanglike mensdom.
Ons sal almal een of ander tyd lyding aanvaar. Alhoewel dit nooit aangenaam
is nie, toon die geskiedenis van die Bybel dat lyding op die ou end iets goeds kan lewer. Deur dit in gedagte te hou kan dit ons help om lyding beter te hanteer en te aanvaar.
Theodore Roosevelt het, net soos ander, gereageer op uitdagings en lyding en het baie meer bereik as wat hy sou bereik het as daardie uitdagings nooit plaasgevind het nie.
Alhoewel die dood hartseer is, is dit hoegenaamd nie die einde van hoop nie. God belowe vir Sy getroue diensknegte ’n opstanding tot onsterflikheid en om saam met Jesus Christus te regeer en Hom te help om God se Koninkryk te bestuur.
God het ’n groot doel en plan wat verder strek as hierdie lewe. Die wereld sal uiteindelik ’n einde aan lyding sien maar dit kom nie deur menslike inspanning
nie. Bybelprofesie onthul hoe daardie wonderlike toekoms uiteindelik
tot uitvoering sal kom!
In hierdie lewe het ons beproewinge. Ons is voortdurend blootgestel aan ’n verskeidenheid van spanning en lyding. Ons kan egter verskillende strategieë gebruik om die las te verminder. Hier is ’n paar effektiewe stappe.
Immortal Souls and Eternal Life? Heaven and Hell? Reincarnation? Resurrections? What about reported life-after-death experiences? These ideas can't all be right! Don't miss this opportunity to find out more about this important subject!
Op soek na goeie raad? U besef dit miskien nie, maar u besit waarskynlik die beste selfhelpboek wat ooit gepubliseer is. Een wat gelaai is met praktiese leiding om u te help om sukses te behaal in u loopbaan, vriendskappe, finansies, familie en alle ander aspekte van die lewe. Daardie boek is u Bybel! Ons het hierdie gids, Bemeester die Lewe, voorberei om u te help om die Bybel se beginsels vir sukses te ontdek.