Natuurrampe, misdaad en geweld, oorlog - die geïnspireerde skrifte van die profete van die Ou Testament en die apostels van Jesus Christus verwys na die 'einde' van hierdie tydperk waneer God direk sal ingryp in menslike aangeleenthede.
Jesus het self gepraat van 'n toekomstige tyd wat so afskuwelik sal wees: 'En as daardie dae nie verkort was nie, sou geen vlees gered word nie' (Matteus 24:22 KJV). Kan ons nou in daardie tyd leef? Indien wel, wat lê voor? Nader ons 'Armageddon?'
In hierdie gratis boekie ondersoek ons presies wat Jesus Christus, Sy apostels en die profete van ouds regtig gesê het oor die gevaarlike dae waarna verwys word as "die tyd van die einde".