Wat is in die vooruitsig vir ons wêreld? Waarna moet u en u families uitsien? Sal die wêreld uiteindelik vrede vind? Wat moet gebeur voordat daar vrede is?
…Bybelprofesie verduidelik, en ons KAN dit verstaan!
Die profesieë van die Bybel kan aanvanklik verwarrend lyk, maar hierdie antieke geïnspireerde woorde openbaar baie besonderhede oor eindtydgebeure en die belangrikste tendense wat sal lei tot Jesus Christus se wederkoms. Wanneer dit reg verstaan word, word 'n duidelike, konsekwente en betroubare boodskap gegee wat net so gepas is vir ons as vir die mense van eertydse Israel.
U Kan Bybelprofesie Verstaan
Lees hierdie onthullende boekie om die lewensbelangrike antwoorde te leer!