GRATIS BYBELSTUDIE GIDSE:
 Alle Studiegidse

Die Troon van Brittanje
  • Die Bybelse oorsprong en toekoms
  • Die Troon van Brittanje

    In ons gratis studiegids ontdek u:

    1/2 Steps Complete
    GRATIS GIDS:

    Die troon van Brittanje

    Voer u besonderhede in om 'n e-pos met die aflaai skakel te ontvang.
    Kry Jou Gratis Gids

    Die grootste en mees blywende dinastie in wêreldgeskiedenis toon tekens van vergaan. Maar sal dit?

    Om die toekoms van die Britse koninklike familie te verstaan, moet ons ondersoek hoe die monargie begin het - en waarom.

    Wat is in die gids

    1
    Image is not available

    Die grootste en mees blywende dinastie in wêreldgeskiedenis toon tekens van vergaan. Maar sal dit? Om die toekoms van die Britse koninklike familie te verstaan, moet ons ondersoek hoe die monargie begin het - en waarom.

    2
    Image is not available

    Dit lyk egter vandag asof, ondanks eelvuldige nasies wat nog steeds Koningin Elizabeth as hulle staatshoof beskou, die gloriedae van die
    Britse troon verby is, veral met al hoe meer oproepe wat gehoor word vir die afskaffing daarvan. Maar wat lê regtig voor vir die monargie?

    3
    Image is not available

    Wat is die septerbelofte en aan wie behoort dit?

    4
    Image is not available

    Die koning ten tye van die Eksodus en vir die volgende byna 400 jaar was die Rots van Israel, die Ewige God self—trouens die Woord, Jesus Christus...

    5
    Image is not available

    Hier was dan ’n onbreekbare belofte van ’n onbreekbare dinastie—’n dinastie wat bo alle ander voortreflik sou wees! Maar wat het van daardie dinastie geword? En waar is dit vandag?

    6
    Image is not available

    Vanweë Salomo se ongehoorsaamheid het God die volk in twee koninkryke verdeel na sy dood, ongeveer 930 vC (1 Konings 11-12).

    7
    Image is not available

    Behalwe die messiaanse verwysing in die septerprofesie (Genesis 49:10),
    het God baie ander profesieë oor die Messias in die Skrif gegee.

    8
    Image is not available

    Die voor die hand liggende vraag is nou: het die Dawidiese dinastie tot ’n einde gekom met die dood van Sedekía en sy seuns—of het dit op een of ander manier oorleef?

    9
    Image is not available

    Ons weet dat Barug en Jeremia, wat nie uit eie keuse na Egipte gegaan het nie, oorleef het (vergelyk 45:2-5). En soos ons sal sien, het ten minste een van die dogters van die koning ook oorleef.

    10
    Image is not available

    Dit is dan waaroor die laaste deel van Jeremia se opdrag gegaan het. Opvallend is dat hy verantwoordelik kon gewees het om die troon van Dawid na Israel oor te plant deur ’n dogter van koning Sedekía na die tien verlore stamme te neem. Maar waar het die Israeliete teen hierdie tyd gewoon?

    11
    Image is not available

    Kort geskiedenis van die Tuatha de Danaan.

    12
    Image is not available

    Die lande Spanje en Portugal, moet genoem word, staan ook bekend as die Iberiese Skiereiland.

    CHAPTER 13
    Image is not available

    Let op dat die Skitiërs vanuit Spanje as Mileters bekend gestaan het—’n naam wat dwarsdeur die Ierse annale gevind word.

    14
    Image is not available

    Die Trojane is uit die Egeïese streek gedwing deur ’n reeks nasionale konflikte—waarvan een aan ons uitgebeeld word in die beroemde Trojaanse oorlog van Homeros se Ilias, wat omstreeks 1,200 vC

    15
    Image is not available

    Hoe God die spesifieke beloftes wat
    aan Dawid, wat van Peres...

    16
    Image is not available

    Maar kon die troon nie elders vir ’n lang tydperk oorgedra gewees het voordat dit na die Britse Eilande oorgeplaas is nie? Die indirekte antwoord uit profesie blyk nee, te wees.

    17
    Image is not available

    Ollam Fodhla se wette het ’n opvallende ooreenkoms met die Tien Gebooie en ander Hebreeus insettinge.

    18
    Image is not available

    Tog moet erken word dat niks hiervan seker is nie. Inderdaad, hoewel daar baie meer ooreenkomste tussen Jeremia en Ollam Fodhla blyk te wees, verskyn Ollam in die Ierse koningslyste as ’n koning en soms as een wat eeue voor Jeremia geregeer het.

    19
    Image is not available

    As Ollam Fodhla inderdaad Jeremia was, is sy identiteit as koning redelik maklik om te versoen. Dit kon voortgespruit het uit die feit dat dit voorgekom het dat hy die vader of grootvader van die oostelike prinses was wat hy saamgebring het—of, nog meer waarskynlik, verwarring oor die feit dat
    hy ’n groot wetgewer was.

    20
    Image is not available

    Wat die name Tea, Tephi en Tamar betref, alhoewel hulle na dieselfde persoon in die tyd van Jeremia kan verwys, is dit ook moontlik dat dit nie so is nie. Ten gunste daarvan is die feit dat hierdie name soms in ou Ierse gedigte saam gekoppel word.

    21
    Image is not available

    Ons bewys berus op God se Woord en verifieerbare geskiedenis. Ons moet hierdie onfeilbare feite as ’n vaste grondslag aanvaar. Ierse tradisies en fragmentariese historiese besonderhede kan dan in hierdie lig beskou
    word—en dit blyk inderdaad om interessante en ondersteunende besonderhede in te vul.

    22
    Image is not available

    Ons moet selfs meer versigtig wees wanneer dit kom by geslagsregisters en geskiedenisse buite die Bybel, wat debatteerbaar is. Alhoewel hulle interessant en insiggewend kan wees, kan hulle ook ’n drein op ons geestelike energie word as ons ’n buitensporige hoeveelhede tyd spandeer om dit te ondersoek.

    23
    Image is not available

    Behalwe wat ons reeds gesien het, is daar ook ander bevestigende faktore wat die geslagslyn van Dawid met Ierland verbind.


    24
    Image is not available

    Nou kan ons sien waarom die Britse koninklike familie onder koningin
    Victoria gestyg het tot die hoogtepunt van die wêreld se aansien en waarom dit steeds ’n spesiale plek inneem in die harte van allerhande mense regoor die wêreld. En waarom, van alle koninklike families, is dit nog steeds die eerste een wat u aan dink.

    previous arrowprevious arrow
    next arrownext arrow
    Slider
    Kry Jou Gratis Gids

    Leave a comment

    You are commenting as guest.
    UCGia

    Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

    Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.