Miljoene Bybels word elke jaar verkoop of weggegee. Dit is die gewildste
boek ter wêreld, maar word dieselfdetyd ook die verkeerdste begryp! Vir
baie is dit moeilik om te verstaan, maar tog gee die Bybel self sleutels
hoe om dit te verstaan!
In ons gratis studiegids sal u die volgende ontdek:
Die Bybel is die wêreld se beste verkoopste boek ... nog, ondanks die gewildheid van die Bybel, is dit ook beskryf as die boek wat die meeste verkeerd verstaan word.
Was u een van diegene wat dit moeilik gevind het om die Bybel te verstaan? Wens u dat u geweet het hoe om die tydlose beginsels beter toe te pas, hoe om dit te gebruik om 'n regte verhouding met die outeur, u Skepper, te bou?
Hierdie studiegids sal sewe sleutels ondersoek wat u kan help om die belangrike boek te verstaan.
Miljoene Bybels word elke jaar verkoop of weggegee. Dit is die gewildste
boek ter wêreld, maar word dieselfdetyd ook die verkeerdste begryp! Vir
baie is dit moeilik om te verstaan, maar tog gee die Bybel self sleutels
hoe om dit te verstaan!
Waarom het so baie probleme om die Bybel se boodskap en betekenis te
begryp? Die antwoord is eenvoudig—hulle het nie die regte gesindheid
nie. Ons moet die Bybel benader met respek vir wat dit is—God se
goddelike openbaring aan ons.
Tensy ons dit reg gebruik, is die Bybel nie anders as enige ander boek op
ons rakke nie. Hoe kan ons dit dan korrek gebruik? Watter beginsels en
metodes van studie volg ons? Watter instrumente is beskikbaar om ons te
help verstaan?
Sommige bestudeer die Bybel en geniet groot geestelike groei en volwassenheid.
Ander bestudeer dit, maar groei glad nie. Wat is die verskil?
Hoe kan jy iemand wees wat groei in geestelike begrip? Die sleutel is om
dit wat jy leer, te gebruik!
Op soek na goeie raad? U besef dit miskien nie, maar u besit waarskynlik die beste selfhelpboek wat ooit gepubliseer is. Een wat gelaai is met praktiese leiding om u te help om sukses te behaal in u loopbaan, vriendskappe, finansies, familie en alle ander aspekte van die lewe. Daardie boek is u Bybel! Ons het hierdie gids, Bemeester die Lewe, voorberei om u te help om die Bybel se beginsels vir sukses te ontdek.
Why did God command a day of rest to begin with? Did He have a purpose for it, and, if so, what is that purpose? Is the Sabbath relevant at all for humankind today? Does it make sense in today's world? The questions go on and on. Why should there be such confusion about one of the 10 basic guiding principles and laws God gave mankind? There are answers to these questions, and you don't have to look far to discover them. They can be found in the Bible. Join us for a journey through the Bible to discover God's Sabbath Rest. In this booklet we will answer these basic questions.