GRATIS BYBELSTUDIE GIDSE:
 Alle Studiegidse

Paasfees
  • Die Res van die Verhaal
  • Paasfees

    In ons gratis studiegids sal u die volgende ontdek:

    1/2 Steps Complete
    GRATIS GIDS:

    Paasfees, Die Res van die Verhaal

    Voer u besonderhede in om 'n e-pos met die aflaai skakel te ontvang.
    Kry Jou Gratis Gids

    Baie gelowiges vier Paasfees as 'n manier om Jesus se opstanding te eer. Maar Paasfees se oorsprong strek lank gelede in die voor-Christelike heidendom.

    Die Bybel alleen wys 'n ander stel vieringe - die Pasga en die dae van die ongesuurde brode - wat ons die ware verhaal gee.

    Wat is in hierdie gids

    Chapter 1
    Image is not available

    Die lewe, dood en opstanding van Jesus Christus is die belangrikste historiese en geestelike werklikheid vir ’n Christen. Sonder Sy opstanding is “julle geloof nutteloos” (1 Korintiërs 15:17). Christus se opstanding is die hoogtepunt van die mees belangrikste gebeurtenis van alle tye.

    Chapter 2
    Image is not available

    Vir miljoene belydende Christene is Paasfees die belangrikste dag van die kalenderjaar omdat dit Jesus se opstanding herdenk. Paasfees sonsopkomsdienste word as die heiligste byeenkoms van die jaar beskou—’n tyd waarin Christene weer bevestig dat Jesus opgestaan het en hulle hoop in Hom is waar.

    Chapter 3
    Image is not available

    Alhoewel Paasfees duidelik ’n heidense oorsprong gehad het, het Christelike leiers van die eerste twee eeue na Christus se kruisiging dieselfde filosofie in die vestiging van die nuwe vakansie, wat hulle later op Kersfees toegepas het, gebruik.

    CHAPTER 4
    Image is not available

    Die algemene oortuiging is dat Christus op ’n Vrydag gekruisig was en op ’n Sondag opgestaan het. Maar nie een van hierdie veronderstellings is waar nie. Om die Bybel deeglik te lees maak dit baie duidelik.

    CHAPTER 5
    Image is not available

    ’n Hooftema in die Bybel is sonde, wat in die Bybel as die oortreding van God se wet bepaal word (1 Johannes 3:4, Nuwe Lewende Vertaling), en ons behoefte aan vergifnis en versoening met God (die tema van die Bybelse gebod van Pasga en die Dae van Ongesuurde Brode).

    CHAPTER 6
    Image is not available

    Soos ons gesien het, kom Paasfees en sy gebruike nie uit die Bybel nie, maar uit heidense vrugbaarheidsrites. Dit is ’n vreemde mengsel van antieke mitologiese praktyke en arbitrêre datering wat die bewys van Jesus Christus se Messiasskap en opstanding verdoesel en diskrediteer.

    previous arrowprevious arrow
    next arrownext arrow
    Slider

    Page 7

    Kry Jou Gratis Gids

    Related Items

    • Vakansiedae of Heilige Dae

      Vakansiedae of Heilige Dae

      STUDIE GIDS

      Baie mense is geskok om die oorsprong van ons gewildste godsdienstige vakansiedae te ontdek. Hulle is ook verbaas om te ontdek dat die dae wat God ons beveel om in die Bybel te onderhou - dieselfde dae wat Jesus Christus en die apostels gevier het - feitlik universeel geïgnoreer word. Hoekom? Waarom word die Christelike vakansiedae vandag met soveel rituele en gebruike waargeneem wat nêrens in die Bybel gesanksioneer word nie? In hierdie gids sal u gedetailleerde antwoorde op hierdie vrae ontdek.

    • God se Sabbatsrus

      God se Sabbatsrus

      STUDIE GIDS

      Waarom het God die Sabbat so belangrik geag dat Hy dit in die Tien Gebooie opgeneem het? In ons moderne wêreld word die Sabbatsopdrag feitlik geïgnoreer en deur baie as irrelevant beskou. Maar is dit?

      Ons gratis gids Sononder tot Sononder, God se Sabattrus sal u help om die waarheid oor die Sabbat te ontdek en ook te bepaal hoe hierdie kennis u lewe beïnvloed.

      'N Duidelike begrip van die skrif sal u help om die relevansie, skoonheid en belangrikheid van die Sabbatdag te verstaan. Moenie uitstel om meer oor hierdie belangrike onderwerp te leer nie.

    Leave a comment

    You are commenting as guest.
    UCGia

    Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

    Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.