Dankie vir u ondersteuning!


Na aanleiding van Jesus Christus se opdrag (Matteus 10:8), word die boodskap van die Evangelie gratis en sonder verpligting deur die United Church of God - Suid-Afrika verskaf aan almal wat dit verlang. Die koste verbonde aan die verskaffing van ons gratis lektuur word gewillig gedek deur die vrywillige bydraes van ons lede en medewerkers. Ons vra nie skenkings nie maar bydraes word met dankbaarheid aanvaar.


Skenkings kan gemaak word deur:


INTERNETBANK (EFT) OF DIREKTE DEPOSITO

NEDBANK BEPERK
REKENING 2922 1110 08

LET WEL: Bankdeposito's kan gratis by enige tak van NEDBANK BEPERK gemaak word; ander banke kan dalk 'n oordragfooi hef.

 


 U belangstelling en ondersteuning word opreg waardeer!

Beyond Today


Ook aanlyn
BeyondToday.tv
UCGia

Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.