Beyond Today
bt-sky-banner-bg.jpg

Beyond Today is die amptelike televisieprogram van die United Church of God, en ook die naam van ons gratis tweemaandelikse tydskrif.


Beyond Today Televisie


Beyond Today TV

Ons leef in 'n wêreld wat op die hede gefokus is, maar wat van die toekoms? Hoe sal ons optrede vandag, môre beïnvloed?

Beyond Today kyk verby die hede en fokus op die hoop van die evangelie van God se Koninkryk wat binnekort sal verskyn. Elke program sal u help om die Bybel se relevansie vir u lewe vandag te begryp, en hoe dit u toekoms sal bepaal.

Vir 'n volledige argief van programme, besoek

BeyondToday.tv

 

UCGia

Get Your Free Subscription to Beyond Today Magazine

Beyond Today magazine is available to you at no cost whatsoeverPlease provide your details below.